Hulle
sal seker wonder watse beroep ek eendag wil volg.
Dit is niks anders as
om ‘n klank engineer te word.Hierdie belangstelling het ek onwikkel sedert my
jong dae omdat ek ‘n groot liefde het vir musiek en klank.’n Klank engineer se werk behels gewoonlik die volgende:
1. Reguleer volume vlakke van ‘n goeie gehalte.
2. verminder ongewensde klanke.
3. Verskaf klank stelsels tydens produksies \
opnames en hou toesig.
4. Die opstel en speel van versterkte musiek vir
die teater, operas, koor konserte simfonie,Jazz,Country ens.
5. Die opstel van elektroniese toerusting en
instandhouding vir radio en televisie uitsending as ook toerusting wat gebruik
word in konserte,Films,Klankopnames.
Die toerusting wat ‘n Klank Engineer gewoonlik gebruik is
die volgende:·
Mikrofoon – Hierdie aperaat neem die klank van ‘n stem in ‘n
elektroniese sein wat dit dan in ‘n versterker vorm uitstuur.
·
Versterkers – Word gebruik om elektriese insrumente soos by
voorbeeld Guitare in te prop om versterkte klank uit te stuur.’n Klank engineer
kan ook versterkers gebruik om klank effekte te voeg aan musiek.
·
Audio Lyne – Hierdie klank lyne is kabels wat die oordrag van
elektriese seine uit een stuk toerusting
oor dra na ‘n ander.
·
Monitor – Monitors om steun te gee aan musiekante om hulle toe
telaat om te hoor wat hulle in real time speel.
·
Meng Borde – Hierdie is ‘n kontrole bord wat die klank engineer
gebruik om alle aspekte van elke klank afsonderlik te kan bestuur soos
byvoorbeeld Volume, toonhoogte , of effekte.
Werksomstandighede in
hierdie beroep kan lang ure beloop en jy moet bereid wees om aande , naweeke en
vakansies te werk en altyd op bystand te wees. In kort hierdie is
die loopbaan wat ek eendag wil volg en ek hoop van harte date ek hierdie droom
sal uit leef.

No comments:
Post a Comment